# Die landbou-organisasie TLU SA nooi alle jong boere om vir 2025 se Jongboer van die Jaar-kompetisie in te skryf waarin die land se toegewyde en vooruitstrewendste boere om wonderlike pryse meeding. ‘n Varkboer van Bela-Bela in Limpopo, Wian Süllwald, was verlede jaar se wenner. Bennie van Zyl van TLU SA sê deelnemers sal beoordeel word volgens hul finansiële- en risikobestuur, infrastruktuur, meganisasie en tegnologie, produksiepraktyke en hul gemeenskapsbetrokkenheid:
Soektog na Suid-Afrika se voorste jongboer begin weer [KLANK]
AFR BennieoYoungFarmerCompetition