# Chinchilla Rooftop Bar and Café in Kampsbaai word deur Time Out Travel erken as een van die Top 20 dakkroeë in die wêreld. Die kroeg in Victoriaweg is sesde op die ranglys en word geprys vir sy wonderlike see- en berguitsig, en sy gemaklike sitkamer-opset. Sky Bar by Seen in Lissabon, Portugal is bo aan die lys gevolg deur Le Perchoir in Parys met Terrasse William Gray in Montreal, Kanada in die derde plek.
Kampsbaai se Chinchilla onder die wêreld se top 20 dakkroeë