Skip to content

Basketbal: LeBron James maak weer NBA-geskiedenis [KLANK]

# Basketbal: Los Angeles Lakers se voorspeler, LeBron James, het die eerste speler in die geskiedenis van die NBA geword om 50-duisend loopbaanpunte aan te teken in die gereelde seisoen en uitspeelwedstryde. Die 40-jarige het dié prestasie behaal in sy span se oorwinning oor New Orleans Pelicans voor sy tuisskare in die Crypto.com-stadion in Kalifornië. James, wat ook die NBA se grootste puntemaker ooit is, sê dis baie spesiaal om die mylpaal te bereik:

ENG JamesOnMilestone