Skip to content

Student van Sol Plaatje-universiteit maak sy buiging vir die Noord-Kaapse beroepskrieketspan

# ‘n Eerstejaar BA-student aan die Sol Plaatje-universiteit, Abel Mokwena, het sy buiging gemaak vir die Northern Cape Heatskrieketspan. Die Noord-Kaap se beroepspan ding mee op Vlak-2 van Krieket Suid-Afrika se 50 boulbeurtformaat wat die streek se beste talent ten toon stel. Die universiteit sê Mokwena se prestasie is ‘n mylpaal wat die instelling se toegewydheid benadruk om sporttalent te ontwikkel en so tot die groter sportlandskap in die provinsie by te dra.