Skip to content

Ramaphosa sê Afrika-stemme oor kritieke globale kwessies moet gehoor word [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die G20 wat in Afrika aangebied word, beklemtoon dat Afrika se belangrikheid in globale ekonomiese en politieke gesprekke toeneem. Hy het vandag in Kaapstad gepraat op die eerste vergadering van G20-ministers van Finansies en Sentrale Bank-bestuurders onder die presidentskap van Suid-Afrika. Ramaphosa sê die beraad se ligging beklemtoon die behoefte vir Afrika-stemme om gehoor te word rondom kritieke globale kwessies soos volhoubare groei, die digitale ekonomie en groen nywerheidskwessies:

ENG RamaphosaOnAfrica