Skip to content

Adjunkpresident Mashatile moedig belegging en handel tussen Afrikalande aan [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile vra sakeleiers om verder as onmiddellike winste te belê, vernuwing te aanvaar, vaardighede te ontwikkel, vennootskappe te bou en na nuwe markte uit te brei. Hy het in Sandton se konvensiesentrum in Johannesburg die hoofrede gelewer op die dinee van die 14de Afrika-sakeleiers-toekennings. Mashatile sê Afrika beleef ekonomiese groei en is die tuiste van die wêreld se vinnigste groeiende ekonomieë, maar die vooruitgang bestaan saam met voortslepende armoede, ongelykheid en gebrekkige infrastruktuur:

ENG MashatileOnAfrica