# Green Connection is baie teleurgesteld omdat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, appèlaansoeke verwerp het teen ‘n voorgestelde driedimensionele seismiese ondersoek aan die Weskus. Searcher Geodata UK beplan die ondersoek 220-kilometer van die kus tussen St Helenabaai en Hondeklipbaai. Lisa Makaula van Green Connection sê dit behels lugspuite wat herhaaldelik uiters harde skote in die see afvuur om geologiese strukture onder die seebodem te karteer vir moontlike olie- en gas-neerslae:
Green Connection teleurgesteld oor minister Maynier se besluit oor seismiese opname aan Weskus [KLANK]
ENG MakaulaONSurvey