# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het waterbeperkings in die Wes-Kaap aangekondig namate damvlakke aanhou daal. Huishoudings en ondernemings se waterverbruik word met sewe-persent besnoei, terwyl boere se verbruik met 15-persent verminder. Die provinsie se damme was op 2 November op 72-persent teenoor 84-persent dieselfde tydperk verlede jaar. Majodina het inwoners, ondernemings en boere gevra om water spaarsaam te gebruik en by die beperkings te hou:
Waterbeperkings in Wes-Kaap ná damvlakke daal [KLANK]
ENG MajodinaOnWaterCuts