Skip to content

Vermiste Australiese tiener ongedeerd gevind na ses dae in die bosse [KLANK]

# ‘n Australiese tiener wat Vrydag verdwyn het tydens ‘n kampeer-uitstappie in die Gippsland-streek in Victoria, is ongedeerd gevind. Die 17-jarige, net identifiseer as William, het blykbaar teruggestap na die aflaaipunt om nog kampeer-toerusting te kry. Toe hy nie terugkeer nie, het sy vriend oral gesoek maar kon hom nie opspoor nie. Waarnemende polisie-inspekteur Jason Benbow sê William is aangetref waar hy op ‘n plat rots naby ‘n spruit geslaap het:

ENG BenbowOnRescue