# Die ANC verwerp wat hy die misbruik van AGOA noem nadat Amerika aangekondig het Suid-Afrika sal vanaf Januarie uitgesluit word van die handels-voorkeurprogram. Die party se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê AGOA moenie gebruik word om ontwikkelende lande vir onafhanklike buitelandse beleidsposisies te straf nie. Sy sê Suid-Afrika sal voortgaan om ‘n onafhanklike diplomatieke koers te volg en sy handelsbande met verskeie lande verbreed, insluitend BRICS-vennote:
ANC verwerp misbruik van AGOA ná Amerikaanse uitsluiting [KLANK]
ENG BhenguOnAGOA