# Die regering is besig om die moontlike uitwerking te bepaal van Amerika se besluit om Suid-Afrika in Januarie uit die AGOA-program te skop. Washington beskuldig Pretoria dat hy nie genoeg vordering gemaak het om korrupsie te bekamp en struikelblokke vir Amerikaanse handel en belegging te verwyder nie. Kaamil Alli van die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging sê die regering sal aan maatskappye ondersteuning verskaf en maatreëls behou wat ingestel is weens vroeëre Amerikaanse tariewe:
Regering gaan uitwerking van Suid-Afrika se AGOA-uitsluiting bepaal [KLANK]
ENG AlliONWithdraw