Skip to content

Water en Sanitasie vra verantwoordelike watergebruik, met kommer oor El Niño [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie vra watergebruikers, veral in Gauteng, om hul verbruik te verminder te midde van ‘n toenemende vraag en die verwagte El Niño-toestande tydens die somerseisoen. El Niño lei tot veranderings in streeksweerpatrone, verhoog die risiko van droogte en laat somertemperature styg. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Gauteng se gemiddelde daaglikse waterverbruik is ongeveer 250 liter per persoon, aansienlik hoër as die internasionale gemiddeld van 173 liter:

MavasaOnWaterUse