Skip to content

COSATU waarsku Suid-Afrika se verwydering uit AGOA gaan landbou- en vervaardigingsektor swaarste tref [KLANK]

# Die vakverbond COSATU sê hy is diep bekommerd oor die uitwerking wat Suid-Afrika se verwydering uit AGOA gaan hê op duisende werksgeleenthede wat met landbou en vervaardiging verband hou. Die land word uitgesluit oor praktyke wat nie aan die ooreenkoms se kriteria voldoen nie. Dit sluit struikelblokke in wat Amerikaanse handel en belegging ondermyn en ʼn bedreiging inhou vir Amerika se nasionale veiligheid en belange wat buitelandse beleid in die streek betref. COSATU-woordvoerder, Matthew Parks, reken sowat tien-duisend werksverliese gaan deur AGOA-uitsluiting geraak word:

ENG ParksONJobLosses