# Solidariteit sê Amerika se besluit om Suid-Afrika uit die AGOA-program te verwyder, hou regstreeks verband met die regering se versuim om die verslegtende diplomatieke verhouding met Washington te herstel. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger se kantoor het bevind die regering se praktyke is strydig met vereistes om deel van AGOA te wees. Suid-Afrikaanse goedere sal van 2027 af aan hoër tariewe blootgestel wees. Jaco Kleynhans van Solidariteit sê president Cyril Ramaphosa en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het herhaalde waarskuwings geïgnoreer:
Solidariteit blameer regering vir Suid-Afrika se uitsluiting van AGOA [KLANK]
AFR KleynhansOnRelations