Skip to content

Minister Lamola sê Suid-Afrika maak gereed vir enige gebeurlikheid rakende AGOA [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering maak gereed vir enige gebeurlikheid rakende Amerika se Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Die Withuis hersien jaarliks lande se deelname en gaan Sondag ʼn besluit aankondig. Kommer bestaan oor Suid-Afrika se moontlike uitsluiting weens die diplomatieke geskil met Washington. Lamola sê Suid-Afrika moet handel met sy tradisionele vennote versterk, nuwe markte verken en gunstige voorwaardes vir goedere en produkte onderhandel:

ENG LamolaOnAGOA