# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal optree teen amptenare wat nalatig was ten opsigte van die waterbesoedelingskrisis in Bronkhorstspruit. Sy het tydens ‘n besoek aan die gebied gesê interne en eksterne ondersoeke sal fokus op die tekort aan chloor, gebrekkige kommunikasie en die besluit om nie die betrokke aanleg te sluit nie. Moya sê die belangrikste is nou om inwoners te beskerm, besmettings te beperk en werk aan die aanleg te voltooi:
Tshwane se burgemeester beloof optrede oor waterbesoedelingskrisis [KLANK]
ENG-MoyaOnWater