# 2026 se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Henri Kagan van Frankryk en Kenso Soai van Japan vir hul baanbrekerswerk oor ingewikkelde chemiese reaksies en selfversterkende chemiese prosesse in asimmetriese organiese sintese. Dit help verduidelik waarom chemiese reaksies soms een vorm van ‘n molekule bo ‘n ander bevoordeel. Hiener Linke van die Nobelkomitee sê hul werk was ook belangrik in die ontwikkeling van chemiese prosesse wat gebruik word om medisyne te vervaardig:
2026 se Nobelprys vir Chemie toegeken aan wetenskaplikes wat eeu-oue molekulêre raaisel oplos [KLANK]
ENG LinkeOnChemistry2026