# Die vakbond Solidariteit het ‘n skikkingsvoorstel oor Suid-Afrika se rasgebaseerde beleide aan die Suid-Afrikaanse en die Amerikaanse regering voorgelê om die land se voordele ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika te beskerm. Woordvoerder Theuns du Buisson sê die Withuis heroorweeg Suid-Afrika se deelname en hy verwag ‘n aankondiging teen 1 November. Du Buisson stel voor rasgebaseerde beleide moet teen 2030 afgeskaf en vervang word met nie-rassige maatreëls:
Solidariteit stel nie-rassige alternatiewe voor om AGOA-voordele te beskerm [KLANK]
AFR BuissonOnAgoa