Skip to content

Madlanga prys universiteite vir die ontwikkeling van toekomstige leiers [KLANK]

# Die afgetrede Konstitusionele Hof-regter Mbuyiseli Madlanga het universiteite geprys vir hul rol in die vorming van toekomstige leiers en die bevordering van openbare diens. Hy het tydens die Universiteit van Fort Hare se lentegradeplegtigheid in Alice in die Oos-Kaap gepraat, waar ‘n eredoktorsgraad in die regte aan hom toegeken is. Madlanga het die erkenning beskryf as ‘n voorreg wat hy met groot nederigheid aanvaar, en moedig gegradueerdes aan om aan te hou om ‘n bydrae tot die samelewing te lewer en die openbare belang te dien:

ENG-MadlangaOnHonour