Skip to content

Kabinet verwelkom Suid-Afrikaanse kersieprodusente se toegang tot China [KLANK]

# Die kabinet verwelkom ‘n belangrike ooreenkoms waarvolgens Suid-Afrikaanse kersieprodusente die eerste keer toegang kry tot die Chinese mark. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê dit maak deure oop na een van die wêreld se grootste kersiemarkte, wat verlede jaar alleen kersies ter waarde van meer as 52-miljard-rand ingevoer het. Sy sê die geskiedkundige markgeleentheid sal plaaslike landboubelegging en werkskepping waarskynlik aansienlik aanhelp:

ENG-NtshavheniOnCherryMarket