Skip to content

Parlementêre komitee oor Vervoer veroordeel gedrag van SANRAL-kontrakteur [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer betreur die beweerde voorval waarin ‘n kontrakteur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap betrokke was. Die Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama is op kamera vasgevang toe hy ‘n groep vroue in die Vlamo-restaurant in Sandton, Johannesburg, gedreig het nadat hulle sy toenaderings verwerp het. Voorsitter Donald Selamolela verwelkom minister Barbara Creecy se opdrag om sy SANRAL-kontrakte te hersien om te bepaal of dit aan die vereistes voldoen:

ENG SelamolelaONWomen