# Die eThekwini-munisipaliteit verwelkom Ethiopian Airlines se geskiedkundige besluit om vanaf 11 Desember vanjaar ‘n daaglikse regstreekse diens tussen Durban en Addis Abeba te begin. Passasiers en vragoperateurs tussen Durban en Oos-Afrika, asook ander internasionale bestemmings, moes tot dusver aansluitingsvlugte gebruik. Die munisipaliteit se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die nuwe roete versterk KwaZulu-Natal se posisie as ‘n belangrike toegangspoort na Afrika:
eThekwini verwelkom Ethiopian Airlines se besluit oor daaglikse regstreekse roete na Durban [KLANK]
ENG MzilaONDurbanRoute