# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes onder die vis is langs die Suid-Afrikaanse en Namibiese kus aangemeld. ‘n Woordvoerder, Zolile Nqayi, sê die volgehoue hoë vlakke van die sardyn-herpesvirus in die vis – insluitend monsters van die Wes- en die Oos-Kaap – dui daarop dat die virus die waarskynlikste hoofoorsaak van die vrektes is:
Geen verdere sardynvrektes aangemeld nie terwyl ondersoek voortduur [KLANK]
ENG NqayiOnContinues