Skip to content

Stad Kaapstad stig bykomende rolpentfonds vir 2026/27 [KLANK]

# Die Stad Kaapstad nooi rolprentmakers uit om vir ondersteuning aansoek te doen. Voorleggings kan van vandag ingedien word vir projekte wat in die 2026/27-boekjaar voltooi sal wees. Die rolprentfonds bied finansiële ondersteuning of munisipale dienste vir projekte wat in Kaapstad vervaardig word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê hulle wil plaaslike ekonomiese ontwikkeling bevorder, werk skep in die rolprent- en media-waardeketting en opkomende talent versterk:

AFR SmithONFunding