Skip to content

DA sê Eskom en reguleerders moet rekenskap gee oor besoedeling by Kusile [KLANK]

# Die DA het die Parlement versoek om Eskom en reguleerders aanspreeklik te hou vir besoedeling by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga. Volgens die party het ‘n uitspraak deur die Appèlhof bevind besoedelingsperke is oortree en die afdwinging was swak. Kevin Mileham van die DA wil ‘n dringende gesamentlike parlementêre verhoor hê om vas te stel of die omgewingsmislukkings Kusile se finansieringsooreenkomste beïnvloed het, en of kredietverskaffers en die Nasionale Tesourie in kennis gestel is:

ENG MilehamOnKusilePollution