Skip to content

Suid-Afrika is gereed om die SAOG-beraad aan te bied [KLANK]

# Suid-Afrika is gereed om die 46ste gewone beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban aan te bied van 16 tot 17 Augustus. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is tevrede met die land se voorbereidings vir die streekbyeenkoms. Ntshavheni sê die SAOG-Nywerheidsweek wat hierdie week in Durban gehou word, het ten doel om nywerheidsontwikkeling in die streek te versnel en ekonomiese bande tussen lidlande te versterk:

ENG-NtshavheniOnSADCSummit