# Die Gautengse regering is verkies tot visepresident van ‘n wêreldwye netwerk van subnasionale regerings wat klimaatsake, bioverskeidenheid en volhoubare ontwikkeling aanvuur, Africa of Regions4. Die aanstelling is tydens die netwerk se algemene vergadering bevestig. Die Gautengse LUR vir Omgewingsake, Ewan Botha, sê die rol sal Afrika se stem in wêreldwye klimaatbesprekings versterk, toegang tot klimaatbefondsing verbeter en samewerking tussen Afrika-streke bevorder om klimaatsverandering aan te pak en veerkragtigheid te bou:
Gauteng gekies om Afrika-streke in klimaatnetwerke te lei [KLANK]
ENG BothaOnElection