# Die Oos-Kaapse regering open vandag die 51ste Nasionale Kunstefees in Makhanda, wat die begin is van ‘n viering van kultuur oor tien dae. Die program sluit in Cape Ballet Africa se driedelige stuk SALT en The Talent van die Britse groep Action Hero. Athol Fugard word gedenk deur twee van sy toneelstukke, The Island en Sizwe Banzi is Dead. Die provinsiale woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê die fees is ‘n viering van teater, dans, musiek, komedie, visuele kuns en rolprente:
51ste Nasionale Kunstefees begin vandag in Makhanda [KLANK]
ENG KhuselwaonArtsFestival