Skip to content

23 plaaswerkers gered in massa-reddingsoperasie tussen Worcester en Rawsonville [KLANK]

# Drie-en-twintig plaaswerkers en hul gesinne is gered op ‘n plaas langs die ou N1-pad tussen Worcester en Rawsonville in die Wes-Kaap. Die werkers was volgens berigte sedert Maandag vasgekeer op plaasstrukture se dakke as gevolg van stygende vloedwater. Craig Lambinon van die Nasionale Seereddingsinstituut sê drie plaaswerkers se liggame is ook gevind:

ENG LambinonOnOperation