# Tien ernstig bedreigde swartrenosters is dié week suksesvol uit Suid-Afrika hervestig in die Zinave Nasionale Park in Mosambiek. Die vyf bulle en vyf koeie is geskenk deur Ezemvelo KZN Wildlife in samewerking met Mosambiek se Nasionale Administrasie vir Bewaringsgebiede en die Vredesparke-stigting. Antony Alexander van die stigting sê die hervestiging is gedoen om die eerste swartrenoster-bevolking te vestig sedert renosters vyf dekades gelede in Zinave uitgesterf het:
Tien ernstig bedreigde swartrenosters van Suid-Afrika in Mosambiek hervestig [KLANK]
ENG AntonyonBlackRhinos