# Die Zip Zap-sirkus se jongste vertoning, Chasing Dreams, is die naweek by die Dome in Kaapstad se middestad te sien. Dit handel oor The Dreamer, wat wakker word maar onseker is of sy nog droom. Sy gaan op ʼn reis deur die tonele waar sy haar drome najaag en uitdagings oorkom. Tamryn Escalante van Zip Zap sê die storie word vertel deur asemrowende lugtoertjies, energieke akrobatiese optrede en interessante choreografie deur die volle spektrum van Zip Zap se buitengewone talent:
Zip Zap-sirkus se jongste vertoning spog met drie geslagte vermaakkunstenaars [KLANK]
ENG EscalanteOnTalent