Skip to content

Yskoue, nat en winderige toestande word teen môre in die Kaapse provinsies verwag [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die Provinsiale Rampbestuursentrum sal op gereedheidsgrondslag bly met gure weer wat weer vanaf môre verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir baie koue, nat en winderinge toestande regoor die Wes- en die Noord-Kaap. Bredell se woordvoerder, Rowena van Wyk, sê dag-temperature sal tot so laag as 10-grade Celsius en laer daal, met wind van 30-kilometer per uur:

AFR RowenaonVeryCold