# Die Wêreld-weerkundige Organisasie sê daar is ‘n 80-persent kans dat El Niño vanaf hierdie maand tot Augustus sal voorkom, en ‘n bykans 90-persent waarskynlikheid dit sal tot November voortduur. Die gereelde opwarming van seeoppervlak-temperature in die Stille Oseaan lei gewoonlik tot uiterste weerstoestande en wisselvallige reënvalpatrone. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Antonio Guterres, sê dit beklemtoon die behoefte aan ‘n verskuiwing weg van fossielbrandstowwe na hernubare energie:
WMO raam daar’s ‘n 80%-kans op El Niño in die volgende drie maande [KLANK]
ENG GuterresOnElNiñoWarning