# Navorsers aan die Universiteit van die Witwatersrand se gestruktureerde lig-laboratorium span lig in om deurbrake in veilige kommunikasie en kwantumtegnologie te bevorder. Die laboratorium se werk fokus op die kruising tussen klassieke optika, kwantumfisika en kunsmatige intelligensie. Die Wits-professor, Andrew Forbes van die Skool vir Fisika, sê deur gestruktureerde kwantumlig te gebruik, het hulle ʼn kwantumkamera ontwikkel wat deur lewende weefsel of gekleurde glas kan “sien”:
Wits-navorsers vorm kwantum-lig vir beter toekoms [KLANK]
ENG ForbesonQuantumLight