Skip to content

Wildernis is Wes-Kaapse finalis vir kykNET se gesogte kompetisie [KLANK]

# Die Wildernis is aangewys as die Wes-Kaapse finalis in kykNET se 2025 Dorp van die Jaar-kompetisie. Die kompetisie vier die beste dorpe in nege provinsies en Namibië. Die George-munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die gesogte prestasie sal aansienlike blootstelling en belegging na die streek bring. Sy sê die kontantprys van een-miljoen-rand sal gebruik word om die Wildernis-wandelpad te herstel:

AFR ChantelonWilderness