Skip to content

Wesfleur-watersuiwerings-aanleg in Kaapstad verwerf nasionale Goue Groen Druppel-erkenning [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Wesfleur-watersuiwerings-aanleg is erken as een van slegs 14 landwyd wat Groendruppel-sertifisering van die Nasionale Water- en Sanitasiedepartement ontvang het vir uitsonderlike bedryfsprestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die aanleg het ook Goue Status ontvang vir die verkryging van Groendruppel-sertifisering in twee opeenvolgende beoordelingsiklusse, met ‘n 100-persent prestasie in 2021 en 93,5-persent in 2024:

ENG BadroodienONWesfleur