Skip to content

Wes-Kaapse LUR wens wenners van die Fleur du Cap-toekennings geluk [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die wenners van die 60ste Fleur du Cap-teatertoekennings gelukgewens. Die groot wenner is My Fair Lady wat Pieter Toerien-produksies en Kaapstad Opera opgevoer het, met vyf toekennings, insluitend beste produksie en toneelspeltoekennings vir Lea Mari en Graham Hopkins. Mackenzie sê die dinamiese, kreatiewe duo van die produksie Joe Barber, David Isaacs en Oscar Petersen, is met reg vereer met ‘n spesiale Encore-toekenning:

ENG RicardoonFleurDuCap