# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, verwelkom die opheffing van die verbod op groente-uitvoere na Botswana. Die provinsie was in 2024 se vierde kwartaal verantwoordelik vir 37-persent, of drie-miljoen-rand, van Suid-Afrika se groente-uitvoere na Botswana. Meyer sê Botswana se geleidelike opheffing van groente-invoere vind in twee fases plaas. Die eerste het in Desember verlede jaar begin en die twee begin in April:
Wes-Kaapse LUR vir Landbou verwelkom opheffing van verbod op groente-uitvoere na Botswana [KLANK]
AFR MeyerOnExports