# Die Wes-Kaapse LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê die bekendstelling van die Maersk Belcon-koelpakhuis in Kaapstad is ʼn groot pluspunt wat die provinsie se mededingendheid wat vrag, logistiek en uitvoer betref. Die nuwe pakhuis is opgerig te midde van toenemende verliese weens vertragings en verbreking van die koueketting in Suid-Afrika se sektor vir bederfbare uitvoerprodukte. Sileku sê die pakhuis sal na verwagting baie meer werksgeleenthede skep, plaaslike ekonomiese bedrywighede bevorder en omkeertye verbeter vir uitvoerders wat deur die Kaapstadse hawe uitvoer:
Wes-Kaapse LUR Sileku sê die Maersk Belcon-koelpakhuis sal uitvoer ’n hupstoot gee [KLANK]
ENG SilekuOnColdStore