# Leerders van drie Wes-Kaapse skole het ‘n Onbemande Lugstelselkurses voltooi, en praktiese kennis met die hantering van hommeltuie en lugvaartegnolgie ontvang. Die program is deel van die provinsie se Groei vir Werkskepping-strategie. Woordvoerder van die Onderwysdepartement van die Wes-Kaap, Bronagh Hammond, sê LUR David Maynier loof die inisiatief as ‘n deurgang tot vinnig-groeiende sektore, berei jong mense voor met toekoms-gerigte vaardighede, en bevorder ekonomiese geleenthede:
Wes-Kaapse leerders in die wolke met hommeltuigopleiding [KLANK]
ENG-HammondOnDrones