# Alle openbare en spesiale skole in die Wes-Kaap sal môre gesluit wees aangesien gure weer die streek steeds teister. Meer as 227 skole het teen vanmiddag reeds aansoek gedoen om te sluit en verskeie skole het stormverwante skade aangemeld. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die situasie sal noukeurig gemonitor word, met skole wat na verwagting Woensdag sal heropen indien toestande verbeter:
Wes-Kaapse leerders bly tuis terwyl skole sluit weens stormweer [KLANK]
ENG MaynierOnMoreSchoolsClosures