# Die DA in die Wes-Kaap moedig inwoners aan om môre, op Nelson Mandela-dag, hul bydrae te lewer en aan te sluit by ‘n waardige saak vir die 67-minute van openbare diens. Die DA-lid, Thomas Walters, sê Mandela-dag dien as inspirasie en ‘n herinnering dat almal verandering kan meebring. Hy sê dit is ‘n dag om maatskaplike samehorigheid te bevorder, die kwesbares te bemagtig en die volgehoue maatskaplik-ekonomiese probleme aan te pak wat baie Suid-Afrikaners ervaar:
Wes-Kaapse inwoners aangemoedig om terug te gee op Mandela-dag [KLANK]
AFR Walterson67Minutes