Skip to content

Wes-Kaap Onderwys vereer die provinsie se top onderwysers [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys het gisteraand die provinsie se toponderwysers by die 2025 Wes-Kaapse Provinsiale Onderwystoekennings vereer. Daar was 15 wenners, insluitend Charissa Shay-Sithole van Apex High School, wat die toekenning vir Uitnemendheid in Wiskunde-onderrig ontvang het. Die Nasionale Beste Onderwyser-toekenning is aan Wedaad Esau van die Bridgeville Primary School toegeken. LUR David Maynier sê die wenners sal nou die provinsie verteenwoordig as benoemdes vir die Nasionale Onderwystoekennings, wat in Oktober sal plaasvind:

ENG DavidonTopTeachers