Skip to content

Wes-Kaap maak goeie vordering met beheer van bek-en-klouseer [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier se Koördineringsforum sê die provinsie maak goeie vordering met die beheer van bek-en-klouseer. Geen nuwe gevalle is in die afgelope 39 dae in die provinsie aangemeld nie. Dit dui daarop dat die uitbreking nou bestendig is. Altesaam 164-duisend-425 inentings is reeds op 756 plekke in die provinsie gedoen. Premier Alan Winde sê inentings bly noodsaaklik in die provinsie se beheerstrategie:

ENG WindeONProgress