# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê al is die huidige handelsprobleme tussen Suid-Afrika en Amerika op nasionale vlak ʼn onlangse verwikkeling, is die verhouding met dié land op ʼn staat tot provinsiale vlak steeds sterk. Hy was pas in Amerika op ʼn amptelike besoek van tien dae. Amerika is die Wes-Kaap se tweede grootste uitvoermark met uitvoere van 18,32-miljard-rand verlede jaar, wat ʼn styging van 2,66-persent teenoor 2023 was. Winde sê handelsbetrekkinge met Amerika is uiters belangrik:
Wes-Kaap het steeds ’n sterk verhouding met Amerika [KLANK]
ENG AlanonRobust