# Wêreldleiers van Suid-Afrika, Brasilië en die Verenigde State is in Kaapstad saam met verteenwoordigers van die Afrika-unie en Europa om wêreldwye volhoubaarheid te bespreek. Die F20-Forum vir Klimaatoplossings word in Kirstenbosch aangebied en plaas klem op bestuur, klimaatsfinansiering en ‘n billike energie-oordrag. Die konferensie het ten doel om vertroue te bou en inklusiewe klimaatoptrede te bevorder deur internasionale samewerking en beleidsvorming oor volhoubaarheid en energie-hervorming.
Wêreldleiers kom byeen om stukrag te gee aan besprekings oor billike energie-oordrag