Skip to content

Wenner van die Joburg stadsbiblioteek se openbare kunskompetisie aangekondig [KLANK]

# Die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap het Lorenzo Nassimbeni as die wenner van die Joburg stadsbiblioteek se Openbare Kunskompetisie aangewys. Nassimbeni, ‘n Suid-Afrikaanse argitek, konseptuele kunstenaar en opvoeder, se werk verken idees deur tekeninge wat hy as die hooftaal van ontwerpdenke beskou. Die Stad Johannesburg se woordvoerder, Virgil James, sê Nassimbeni se ingrypings fokus op maatskaplike impak met die klem op die stedelike en natuurlike landskap, terwyl dit steeds gemeenskapsgerig is en visueel sin maak:

ENG VirgilonWinner