# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hy gaan voort om die intense afsny-laedrukstelsel wat tans oor dele van die land voorkom, te monitor. Wydverspreide buie en donderbuie het reeds op plekke oor ‘n groot deel van die land uitgesak. Weervoorspeller, Tokelo Chiloane, sê ‘n oranje vlak agt-waarskuwing vir ontwrigtende reën is vir vandag en môre uitgereik oor die Koukamma- en Kouga-munisipaliteite in die Oos-Kaap, en die Tuinroete in die Wes-Kaap:
Weerdiens monitor intense afsny-laedrukstelsel met die toename van reën en donderbuie [KLANK]
ENG ChiloaneONSystem