Skip to content

Water en Sanitasie-departement monitor invloei van water in die Vaalrivierstelsel [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie sê hy hou voortdurend die invloei van water in die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel dop. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê disom te verseker dat die nodige voorsorgmaatreëls getref is ingevolge damveiligheidstandaarde en hidrologiese moniteringstelsels. Sy sê die watervlakke van die Vaaldam is op 113,25-persent, die Bloemhofdam op 113,09-persent en die Vanderkloofdam op 108,31-persent:

ENG WisaneonMonitoring