Skip to content

Vyf studente van Durban se Universiteit vir Tegnologie maak gereed vir internasionale ingenieurskompetisie

# Vyf studente-entrepreneurs van die Durban Universiteit vir Tegnologie sal aan die eindronde van die wêreldwye Alliance of Guangzhou Stedelike Innovasie en Entrepreneurskap-kompetisie deelneem. Lusanda Ndlovu, ‘n Derdejaar Meganiese Ingenieurswese-student, sê om die eindronde te haal het hom motiveer om voort te gaan om grense te verskuif en volhoubare ingenieursoplossings te vind. Die DUT sal die eerste universiteit in Afrika word wat die gesogte kompetisie aanbied, wat studente-entrepreneurs van 28 universiteite in 23 verskillende lande insluit. Die kompetisie word aan die einde van die maand aangebied.